Hoor God: Droom Woordeboek

R200.00

PLEASE NOTE: If you require shipping to a destination outside of South Africa, contact us, to make arrangements. 

This book is also available as an e-book from Amazon. 

SKU: RM010 Category:

Hierdie boek is vir mense wat drome droom, visioene sien en soek na die verskuilde boodskappe wat God aan hulle openbaar. Dit is gebaseer op die interpretasie van droom simbole vanuit 'n Bybelse en Heilige Gees konteks. Die boek is 'n ideale werktuig om veral mense wat betrokke is in profetiese bedienings, te help om te verstaan watter aspekte die Heilige Gees beklemtoon. Dit is ook vir geestelik sensitiewe mense met profetiese gawes. Dit kan ook help om die waarskuwings, beloftes en openbarings en God se geheimenisse wat Hy openbaar deur simbole, allegorie en beeldspraak te verstaan.
Net soos die profete van ouds kan jy ook verstaan wat God aan jou sê. Die klem bly egter op 'n Geesgevulde verhouding met Jesus Christus, en met die wete dat die antwoord op elke vraag in die Bybel (Woord van God) gevind kan word en dat jy net moet toelaat dat die Heilige Gees jou daarin begelei (Ps 25:14)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Hoor God: Droom Woordeboek”

Your email address will not be published. Required fields are marked *